Die Tuinier Tydskrif - Desember 2016

Te koop van 21 November 2016

  • Staatmakertrio
    Taai somerkleur met groot struike
  • Presente vir Kersfees
    Fantastiese geskenkidees vir jou en jou geliefdes
  • Tuin met ‘n seeuitsig!
    Fyn beplanning en versigtige plantkeuses het tot sukses gelei in ‘n tuin in Plettenbergbaai
  • Krismisrose = somerse blomkrag
    Moenie vergeet om hierdie ou gunstelinge in jou koeltes te plant nie
  • Ek droom van ‘n groen Kersfees
    Koop groen geskenke en deel hulle vrylik uit
  • Trots Suid-Afrikaans
    Crassula coccinea is net wat nodig is in ‘n waterslim tuin!
  • Feestelike skeppings
    Vier die afgelope jaar, sowel as die feesseisoen met potte en pragtige plante
  • Jou roostuin
    Laat jou Kersfees rosig wees
  • Bonsai
    Maak ‘n nuwe leierloot
  • Gryswater
    Oes jou gryswater en troef die droogte
  • Jou tuin in Desember
    Lewende bome as binnenshuise Kersbome, aksieplan om jou tuin reg te kry vir buitekuiers, ruk ‘n oeserige heining reg
  • Kostuine
    • Soetste suikermielies
    • Karibiese kruie vir feestelike etes
    • Vakansiewenke
  • Vat jou tafel saam
    Maak jou eie opvoutafel in ‘n kits