fbpx

Suid-Afrika se gewildste tuinmaaktydskrif

Kry vandag jou uitgawe

Die Tuinier Afdelings

In Die Tuin

Die Tuinier grawe elke maand diep in die wonderwêreld van tuinmaak om vir jou topwenke en bewese kennis oor tuinmaak te bring, en ook kreatiewe idees te deel. Ons bladsye is kleurvol en inspirerend en ons tuinstories is prakties en word pragtig geïllustreer met stap-vir-stap foto’s. Ons skrywers is bekend in die tuinbouwêreld, en self ook passievolle tuiniers.

Ons hou jou op hoogte van die nuutste neigings op die plaaslike sowel as oorsese fronte, en stel jou bekend aan begeerlike plante (oud en nuut). Ons maak seker dat jy ons land se allermooiste tuine sien, en tuinmaakskoue kan ervaar sodat jy ook jou eie tuin kan mooi maak.
Inspirerend, prakties, en insiggewend is die ideale woorde om Die Tuinier Tydskrif te beskryf – ‘n publikasie vir nuwe tuiniers sowel as dié wat reeds die ‘groenste vingers’ het!

Die Tuinier is ook in Engels beskikbaar as The Gardener.

Die Tuinier Artikels

Mei Maankalender

Read in English

Read More...

Wortelplaatkoekies met wortelstroop

Lees in Engels > Glanswortels, gebraaide en piekelwortels is net ʼn paar maniere waarop jy veelsydige wortels kan geniet. ‘nRead More…

Read More...

Huisvaringsorg

Die Britse platteland het ʼn klompie botaniste gelok wat varings begin bestudeer en in so ʼn mate ʼn obsessie beginRead More…

Read More...

Die beste seshoek

1. Stel die versteksaag op 30° en sny ses stukke hout met die lang kant 185 mm en die hoeke watRead More…

Read More...

’n Galery van silwerkleuriges

Tuinplante met silwerkleurige of grys blare word hoofsaaklik om hul bruikbaarheid geplant – hulle is meestal hitte en droogtebestand weensRead More…

Read More...

Stoepbankie

As baie agterstewes moet kom stoepsit, is ʼn stewige klein bankie handig. Jy Het Nodig: 32mm-dennehout wat die volgende afmetingsRead More…

Read More...