Kom Ons Braai Wat tevore The Gardener Explores the Ultimate Braai was, is nou bloot Let’s Braai en Kom Ons Braai in Afrikaans. Dit is steeds propvol wonderlike resepte, braaiwenke, selfdoenprojekte, nuwe produkte en idees – net in ʼn nuwe omslag. In hierdie uitgawe:Braai-bakkies!‘n Strandbraai sonder die strandSomer-FeesmaalBou ‘n Hibachi-roosterFleksitariese BraaiOntverp jou vuurLekker malvapoeding Kry jou Kom Ons Braai