Braai en ‘n gesellige vuurtjie sal nooit uit die mode wees nie! In Kom Ons Braai, Suid-Afrika se top braaitydskrif verskuif ons hemel en aarde om vars idees te vind om jou en jou mense te laat smul. Dit is vol innoverende resepte, nuwe en opwindende goedjies om te braai, nuwe produkte om uit te toets, die nuutste braaikatoeters, braaigeheime om mee te spog, wenke, en oulike selfdoenprojekte om elke geleentheid om die vuur só lekker te maak dat jy dit elke dag sal wil doen. Kom Ons Braai is ‘n jaarlikse tydskrif wat jy nie wil misloop nie!
Kom Ons Braai is ook in Engels beskikbaar as Let’s Braai.
Dié gebruik van bevrore aartappels is doodmaklik en smaak lekker, wat dit ideaal maak vir jou volgende kampeeruitstappie of vleisbraaiRead More…
Read More...Voeg al die bestanddele bymekaar en laat dit ʼn uur deurtrek. Bedien deur die slaai en dan die varkvleis, opRead More…
Read More...Niks is makliker as dié selfdoenprojek nie! Jy het nodig: 4 x 50 mm x 75 mm x 1 m-dakhoutRead More…
Read More...Read in English ʼn Hibachi ʼn tradisionele “vuurbak” wat gebruik word om vleis, vis en groente oor kole gaar teRead More…
Read More...Read in English Al die geure van Mexiko in een bak wat so mooi lyk ons kon nie wag omRead More…
Read More...Read in English Jamaikaanse jerk-marinade is nie besonder algemeen in Suid-Afrika nie, maar het die perfekte tropiese flair vir onsRead More…
Read More...