fbpx

Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier, Suid-Afrika se gunstelingtuinmaaktydskrif, wys hoe tuinmaak pret, maklik en bekostigbaar kan wees, en voorsien in die behoeftes van groentjietuiniers sowel as die ervarenes. Dit is vol praktiese idees om jou te inspireer en gee stap vir stap leiding oor hoe om mooi ruimtes in ‘n tuin te maak en te versorg. Of jy nou ‘n inheemseplantentoesias, ‘n roosliefhebber, ‘n bonsai aficionado of ‘n kombuistuinfanatikus is, is daar ‘n gereelde rubriek net vir jou. Daar is ook vinnige DDS-projekte, wenke oor hoe om beter groeiresultate te verkry en inligting oor nuwe plantvrystellings en tuinprodukte. Hoekom wag? Kry elke maand Die Tuinier!

24 Maand Intekening R710 - ADD TO CART
12 Maand Intekening R395 - ADD TO CART
6 Maand Intekening R215 - ADD TO CART
Enkel Uitgawe R40 - ADD TO CART
Foreign 12 Maan Intekening R720 - ADD TO CART
Senior 12 Maan Intekening R355 - ADD TO CART
Renew 12 Maan Intekening R385 - ADD TO CART
Kry jou digitale uitgawe hier