Additional information
Weight | 0.1 kg |
---|
R1,360.00
Jou gunstelingtuintydskrif word direk by jou afgelewer en volg hierdie pad na jou. Ons buitelandse afleweringsdiensverskaffer, Remail IT, haal jou tydskrif by die drukker af onmiddellik nadat dit gedruk is en vlieg dit dan na die land waar jy woon. Dan word die tydskrif deur die plaaslike posdiens afgelewer. As die posdiens in jou land onbetroubaar is, is ons voorstel dat jy liewer ʼn digitale intekening (ADD-skakel na 12 maande digitale intekening) kies. Ons werk lank vooruit om aflewering te reël daarom sal jou eerste uitgawe ses tot agt weke na intekening by jou plaaslike posdiens uitkom, waarna jy ons tydskrif vol nuttige raad en wenke gereeld deur die jaar sal ontvang om jou op jou tuinmaakreis te help. Let asseblief daarop dat ons ʼn e-pos van Subs@thegardener.co.za aan jou sal stuur om jou daaraan te herinner dat jou intekening tot ʼn einde kom. Sit asseblief hierdie e-posadres op jou witlys, of antwoord daarop deur net “Hallo” te sê om seker te maak toekomstige e-posse gaan reguit na jou inmandjie en word nie na jou gemorsposvouer gestuur nie.
Weight | 0.1 kg |
---|