Die Tuinier-intekening vir 2 jaar

R980.00

Jou gunstelingtuintydskrif word direk van ons drukker deur die poskantoor of per handafleweringsdiens by jou afgelewer na gelang van waar jy woon. Ons werk lank vooruit om aflewering te reël daarom sal jou eerste uitgawe ses tot agt weke na intekening by jou aankom, waarna jy ons tydskrif vol nuttige raad en wenke die volgende twee jaar gereeld sal ontvang om jou op jou tuinmaakreis te help. Let asseblief daarop dat ons ʼn e-pos van Subs@thegardener.co.za aan jou sal stuur om jou daaraan te herinner om jou intekening te hernu namate dit tot ʼn einde kom. Sit asseblief hierdie e-posadres op jou witlys, of antwoord daarop deur net “Hallo” te sê om seker te maak toekomstige e-posse gaan reguit na jou inmandjie en word nie na jou gemorsposvouer gestuur nie.

Additional information

Weight 0.1 kg
Advertisements