Die span van Die Tuinier is trots om aan jou ʼn GRATIS tuinmaakgids te bring om jou te help om hierdie grendeltyd te oorleef! Gebruik wat jy tuis het om jou plante te vermeerder, doen gim in die tuin, begin ʼn kostuin, maak jou huisplantinkopielyste gereed, pak ʼn klompie wonderlike projekte vir jou en die kinders aan, plus veel meer. Waarvoor wag jy dus?
Val weg en geniet dit!
Or get yours in English here >>
Kyk na ons 21-daggrendel-tuingidsvideo’s vir meer dinge wat jy om jou huis en in die tuin rond kan doen!