fbpx

Suid-Afrika se gewildste tuinmaaktydskrif

Kry vandag jou uitgawe

In Die Tuin

Die Tuinier grawe elke maand diep in die wonderwêreld van tuinmaak om vir jou topwenke en bewese kennis oor tuinmaak te bring, en ook kreatiewe idees te deel. Ons bladsye is kleurvol en inspirerend en ons tuinstories is prakties en word pragtig geïllustreer met stap-vir-stap foto’s. Ons skrywers is bekend in die tuinbouwêreld, en self ook passievolle tuiniers.

Ons hou jou op hoogte van die nuutste neigings op die plaaslike sowel as oorsese fronte, en stel jou bekend aan begeerlike plante (oud en nuut). Ons maak seker dat jy ons land se allermooiste tuine sien, en tuinmaakskoue kan ervaar sodat jy ook jou eie tuin kan mooi maak.
Inspirerend, prakties, en insiggewend is die ideale woorde om Die Tuinier Tydskrif te beskryf – ‘n publikasie vir nuwe tuiniers sowel as dié wat reeds die ‘groenste vingers’ het!

Die Tuinier is ook in Engels beskikbaar as The Gardener.

Die Tuinier Featured Articles

Somerkleur wat aanhou gee

’n Sonnige kol, ’n paar goed gekose plante en ’n bietjie gereelde sorg kan maande lank kleur aan jou tuin…

Read More...

DIY-houtkersengele

Handgemaakte Kersversierings het ʼn bekoring wat winkelgekoopte versierings net nie kan ewenaar nie. Dis verrassend maklik omhoutengele te maak, selfs…

Read More...

Skouspelagtige Agapante vir Somertuine

Hulle groei moeiteloos, en wanneer hulle in die somer in volle blom is, kan min ander meerjariges hul prag en…

Read More...

Selfsaaiblomme

Read in English Jy plant of saai hulle een keer, geniet die rede waarom jy dit gedoen het, en dan…

Read More...

Geurige Somerblomme

Read in English ‘n Tuin gaan nie net oor wat ons alles sien nie, maar ook oor wat ons ruik.…

Read More...

Vier Die Veelsydigheid Van Meerjariges

Read in English Verklein die grootte van jou veeleisende grasperk deur meer tuinruimte met ʼn verskeidenheid meerjariges vol te maak…

Read More...

Gereed vir somerkleur

Oktober is die perfekte tyd om jou tuin met plante te vul wat helder, langdurige kleur deur die somer sal…

Read More...

Die krag van hoedigtheidsboorde

Klein ruimtes, groter oeste Wêreldvoedseldag, wat jaarliks op 16 Oktober gevier word, moedig ons aan om na te dink oor…

Read More...

Lentekleur vir son en halfskadu

Of jou tuin helder sonskyn of sagte halfskadu geniet, daar is altyd plek vir nog kleur. Begonias en dahlias is…

Read More...

Garden Tube

The Gardener