Die Tuinier digitale intekening vir 1 jaar

R430.00 / year

Teken in om een jaar se digitale toegang tot jou gunstelingtuintydskrif vol nuttige raad en wenke te kry. Hê toegang tot die huidige uitgawe, nuwe uitgawes soos hulle verskyn, asook alle ou uitgawes. Jy sal hulle almal op die webwerf kan deurkyk vir die duur van jou intekening. Daar is geen aflaaibare weergawe van die tydskrif nie. Wanneer jou intekening tot ʼn einde kom, is dit ook die einde van jou toegang tot die digitale tydskrifte. Let asseblief daarop dat hierdie intekening outomaties hernu word, en ons stelsel sal jou ʼn paar dae voor hierdie hernuwing plaasvind, daaraan herinner daarom kan jy dit kanselleer indien jy wil. Al ons stelsele-posse word van Subs@thegardener.co.za gestuur. Sit asseblief hierdie e-posadres op die witlys of antwoord daarop deur net “Hallo” te sê om seker te maak toekomstige e-posse gaan reguit na jou inmandjie en word nie na jou gemorsposvouer gestuur nie.

Advertisements