Koel Blou Blomme – Die Beste Keuses vir Warm Somertuine
January 6, 2026 9:26 amOns gunstelinge vir die warm somermaande van Januarie en Februarie is ‘Twist Again’ en ‘Blue My Mind’. Ons het baie goeie redes om hulle te kies! Agapanthus ‘Twist Again’ Andy de Wet Plant Breeders, die kwekers van legendariese agapanthus-variëteite wat wêreldwyd gekoester word, het…
Bespaar water rondom die swembad en tuin
November 18, 2025 10:24 amSomer is die tyd wanneer swembaddens die meeste gebruik word, en daar is baie maniere om waterverlies te verminder.Hier is‘n…
Verander jou tuin in ʼn kleurtoevlugsoord met krismisrose en bougainvilleas
November 3, 2025 12:38 pmKrismisrose en bougainvillea verseker eindelose somerkleur – en elke tuinier is dol daaroor… Manjifieke mopkoppe Die moderne reeks Hydrangea macrophylla…
Clematis ‘Ithemba’
October 16, 2025 2:25 pmDie storie agter hierdie pragtige nuwe clematis-kultivar is nog mooier as die plant self. Die clematis is bekend as ‘n…
Rose met Hoofkarakter-energie!
October 3, 2025 11:33 amPlantland hou ‘n wye reeks hoogs ornamentele plante aan, asook tuisgekweekte rose. Nie alle rooskultivars wat wêreldwyd bedink en ontwikkel…
Werk reg met water!
September 2, 2025 3:50 pmLente- en somerreën kan hopelik binnekort verwag word. Maar ‘n mens kan nie net op hoop alleen leef nie. Jy…
Plant kleur oral hierdie lente
August 14, 2025 9:55 amOf dit nou in die helderste son, of ’n kombinasie van son- en skadukolle is, ons kan jou verseker dat…
Snoei Elke Maand
July 31, 2025 4:57 pmRead in English Daar word gesnoei vir netheid en vorm, om natuurlike skade en besmetting deur plae te beperk, om…
Hoe Om Speldekussings Te Kweek
July 31, 2025 4:20 pmRead in English Moenie van speldekussings afsien net omdat jy dink jy bly op die verkeerde plek nie! Langblywende blomkoppe…
Kleurryke Winterstruike
July 28, 2025 6:08 pmRead in English In die beperkte ruimtes van voorstedelike tuine is daar nie plek vir permanente winterstruike met negatiewe eienskappe…
Kleur, Tekstuur en Bestuiwers – Hierdie Tweetal Het Dit Alles
June 30, 2025 12:50 pmDit vat net twee wonderlike moderne hibriede van ou tuingunstelinge om ‘n tuin en potte vir ‘n onvergeetlike lentevertoning voor…
Strelitzias – Paradysvoëls
June 18, 2025 1:02 pmRead in English Van die herfs tot die lente as die pragtige bootvormige bloeiskedes verskyn wat met ʼn kam van…
Puik Petunias
June 18, 2025 1:02 pmRead in English ‘n Langtermynweervoorspelling het ʼn droë winter voorspel, buiten vir die winterreënstreke – dit beteken wonderlike petuniaweer vir…
Kweek Koningsproteas
June 18, 2025 1:01 pmRead in English Al is proteas nie net ons s’n nie, besit ons wel unieke koningsproteas. Toe die superkontinent Gondwana…
Bied Weerstand Teen Die Ryp
June 10, 2025 5:30 pmRead in English Wanneer die temperatuur tot 0 °C of laer daal, sit ons graag binne warm aangetrek met ʼn…
Kaliforniese Papawer
June 4, 2025 4:58 pmRead in English As jy ʼn paar pakkies Kaliforniese papawersaad (Eschscholzia californica) in die hande kan kry en die prentjie…
Delikate Engelvlerkies
June 4, 2025 3:35 pmRead in English Die delikate voorkoms van Engelvlerkies of gauras (voorheen Gaura lindheimeri, nou Oenothera lindheimeri) is misleidend aangesien hierdie…
Hoe om Bokbaais te saai
June 2, 2025 4:34 pmRead in English Daar is egter nie ʼn vroliker vertoning as ʼn lappie van een van ons bekendste veldblomme, die…
Gebruike vir herfs blare
May 30, 2025 1:27 pmRead in English Afgevalde blare kan ʼn bietjie meer werk meebring, maar is gratis en maak goeie kompos of molm.…
Hoe om Dahlias te oorwinter
May 30, 2025 1:27 pmRead in English As jy volgende jaar weer dahliablomme so groot soos sopborde of die vet pom-poms in jou tuin…
Plectranthus – Meesters van die skadu
May 30, 2025 1:27 pmRead in English Nie veel plante kan skadu in ʼn feetjielandskap van fyn blommetjies omskep op ʼn tyd wanneer die…
Koeler dae wat voorlê? Gee jou patiopotte die perfekte seisoenale verfrissing!
May 5, 2025 9:43 amKikker jou patio, balkon en tuinpotte op met ‘n keuse van die beste plante wat in Mei en Junie beskikbaar…
Herfs Se Mooiste Rose
April 29, 2025 5:09 pmRead in English Soos die weer afkoel, kan die rose weer kan asemhaal… Geen skroeiende son meer om roosblare te…
Die Inheemse Herfs- en Wintertuin
April 29, 2025 3:33 pmRead in English Elsa Pooley, die botanis, kunstenaar en outeur gee ons insig en plantwenke oor inheemse plante wat binnekort…
Kweek Meer Streptocarpus
April 25, 2025 3:10 pmRead in English Inheemse Streptocarpus is vreeslike mooi huisplante wat ook maklik is om te kweek in gebiede met spikkelskadu…
Verkry Meer Malvas Met Steggies
April 24, 2025 1:28 pmRead in English Inheemse Pelargoniums, wat ook malvas genoem word, is ʼn tuinier se absolute vreugde. Pelargoniums is ook die toppunt…
Meer Agapante
April 24, 2025 11:59 amRead in English Hoewel agapante nie omgee om te dig te wees nie, verloor hulle mettertyd hul natuurlike groeikrag en…
Hoe Om Sagtehoutsteggies Te Maak
April 3, 2025 2:56 pmRead in English Maak sagtehoutsteggies Herfs is die perfekte tyd om sagtehoutsteggies te maak. Wanneer ʼn mens plante van steggies…
Maak Fuchsia-Steggies
March 31, 2025 6:03 pmRead in English Fuchsias is perfek vir hangmandjies en potte, en verleen helder kleur aan die somertuin. Dit is ook…
Retroplante Waarvan Ons Steeds Hou
March 31, 2025 2:05 pmRead in English Is hulle weg en deur ander plante vervang, of sal ons hulle weer plant as ons kan?…
5 Doelgerigte Grondbedekkers
March 31, 2025 11:14 amRead in English Inheemse grondbedekkers is goedkoop, funksioneel en rateltaai. Plant hulle op jou mooi plekkies en in probleemgebiede. Die…
Meerjarige Tawwe Tienies
March 18, 2025 5:13 pmRead in English Daar is meerjarige plante wat mooi is, maar voortdurend gepamperlang en natgemaak moet word, en dan is…
5 grondbedekkers wat onkruid smoor
February 25, 2025 2:08 pmRead in English Volg ʼn versierende roete om onkruid in jou tuin te onderdruk. Jy kan onkruiddoek en gruis, kunsgras…
Plant ‘n treffende kombinasie. Ontmoet jou nuwe gunsteling Herfsgroep!
February 19, 2025 10:30 amPlant ‘n bekoorlike ‘Jennifer Susan’ in ‘n uitsoekplek met oggendson en middagskaduwee, plaas ‘n paar koninklike ‘Magic Mona’ daaromheen, en…
Somer Groente-Oes
January 30, 2025 3:03 pmRead in English Kry someroeste onder die knie en preserveer en bêre om dit die beste te benut. Teen Desember…
Midsomerpragstukke
January 30, 2025 11:12 amRead in English Turboversterk jou somertuinbeddings met hierdie treffende, kleurryke en maklik-om-te-kweek midsomerpragstukke. 1. Physostegia virginiana Die outydse spesie is…
Waterlelies
January 29, 2025 11:26 amRead in English Liggies drywende waterlelieblare op die water en die delikate voorkoms van die koppieagtige blomme wat skielik uit…
Plant ‘n Kleurontploffing!
January 9, 2025 2:13 pmHemelse engelvlerkies en ‘n dwerg-purperwinde kan jou van lente tot herfs met kleur omhul, en sal volgende jaar terugkom om…
Langdurige blomme!
December 2, 2024 1:43 pmKonstante blomme en maklik om te kweek – dit is waaroor HibisQs gaan. Somer is sinoniem met aanloklike hibiskusblomme wat…
Vier Blomme Vir Winterkleur
June 25, 2024 11:49 amRead in English Vier jaarplante met mooi kroonblare wat in saailingbakkies te koop is, kan vir pragtige laatwinter- en vroeglentekleur…
Kry Meer Kalanchoes
June 19, 2024 9:22 amRead in English Baie (of die meeste) vetplante, waaronder al die mooiste kalanchoes, kan deur middel van stingelsteggies vinnig voortgeplant…
Hoe Om Jou Plante Te Bemes
May 31, 2024 11:37 amRead in English Om te floreer, benodig plante voedingstowwe. Hulle kry dalk nie al die voedingstowwe wat hulle nodig het…
Waarom elke tuin ‘n voëlvoerder moet hê
May 31, 2024 11:24 amOns tuine is die uiteindelike toevlugsoord vir plaaslike voëllewe. Of hulle nou ʼn tuiste in ʼn boom vind of aan…
Wat is Potgrond?
May 30, 2024 3:39 pmRead in English Tegnies gesproke is kommersiële potgrond glad nie grond nie, maar ʼn mengsel van materiale soos gekomposteerde bas,…
Verleidelike Laventel
May 30, 2024 12:21 pmLaventel se sterk geur betower en bekoor mense al meer as 2500 jaar. Volgens volksoorlewering en legende het selfs Cleopatra…
’n Blitsgids om jou varings welig te hou
May 30, 2024 11:42 amDie Britse platteland het ʼn klompie botaniste gelok wat varings begin bestudeer en in so ʼn mate ʼn obsessie begin…
Sedums So Sappig
March 20, 2024 9:54 amRead in English As ons ’n klip en ʼn vetkruidplant vir minsorgkenmerke vergelykend moes beoordeel, sou die klip eerste kom…
Omskep Jou Grasperk
March 18, 2024 3:07 pm’n Grasperk is soveel meer as ’n las wat weekliks gesny moet word. Behandel dit reg en dit kan jou…
Maak Jou Eie Tuingoud
November 24, 2023 10:51 amDie groenste ding wat ʼn kostuinier kan doen (afgesien nou van om groen goed te plant) is om kompos te…
Kweek Bessies
September 26, 2023 10:43 amRead in English Voer groentetuinmaak tot ʼn nuwe hoogte deur bessies te kweek wat verskeidenheid en kleur aan die tuin…
Agapante Bo
September 26, 2023 10:22 amRead in English Ons het baie kosbare plantskatte aan die tuinmaakwêreld gegee om van te hou en te plant, en…
Die Hoya Is Terug
September 20, 2023 10:31 amRead in English Vir baie van ons is wasplante daardie plante wat ons oumas op die stoep gekweek het of…
Blomme Vir Jou Lentetuin
September 13, 2023 1:24 pmRead in English Saam met die lente moet ook ʼn massa tuinblomme kom. Hierdie treffende plante blom almal nou en…
Versorging Van Klein Bome
August 29, 2023 10:46 amRead in English Die kweek van klein boompies in potte Die plant en kweek van klein boompies in potte is…
Buksbome vir klein tuine
August 25, 2023 3:42 pmRead in English Meerjariges is dalk die raamwerk van tuinbeddings, maar bome moet as die raamwerk van die hele tuin…
Vensterboerdery
August 22, 2023 9:15 amDie blote gedagte aan vensterboerdery laat sommer die aspiranttuinier se vingers tintel. Sien dit as ’n uitnodiging aan diegene wat…
Koningspelargoniums geskik vir ‘n koning
August 21, 2023 12:32 pmRead in English Met soveel visuele interessantheid is die inheemse Pelargonium grandiflorum (koningspelargoniums) ʼn tuinier se absolute vreugde. Hierdie treffende…
Gee Plante Kunsmiswoema
August 21, 2023 9:49 amKunsmiskeuses is nie meer so eenvoudig nie. Die ernstige tuinier moet wys besluit tussen die wye verskeidenheid gevorderde kunsmismengsels met…
Wees ‘n Waterstryder
August 11, 2023 9:46 amJy hoef nie baie liters water te gebruik om jou tuin mooi te maak nie. Hier is ʼn paar slim…
Jou Patio Staan Reg Om ‘n Tuin Te Word!
July 24, 2023 8:40 amGeen tuin nie? Geen probleem nie! Hier is ‘n paar van ons gunstelingprodukte om ‘n stadstuin mee te skep. Die…
Broodbome
July 20, 2023 3:50 pmSuid-Afrika is ‘n brandpunt vir broodboom-diversiteit, met 38 inheemse spesies (meer as 10% van die wêreld se broodbome). Sewe-en-dertig spesies…
Immerblommende Begonias
July 19, 2023 3:00 pmHuisplantentoesiaste wat op soek is na blomkleur binne hoef nie verder te soek as Begonia elatior nie. Dit is bekend…
Berei hierdie winter jou grond voor vir die lente
June 1, 2023 11:12 amRead in English Alles begin by grond. As jy ʼn produserende tuin wil hê, of dit nou mooi sierplante, ʼn…
Freddie se Gunstelinge – Petunias & Calibrachoas
May 31, 2023 11:20 amDis tyd om hope uitmuntende kleur te plant en die beste is petunias en calibrachoas om hul kleurkeuse en indrukwekkende…
Hartvormige Blare vir die Huis
May 30, 2023 8:22 amWinterkleur om enige kamer in die huis op te helder Hartvormige blare het in onlangse jare ʼn gewilde keuse vir…
Natuurlike Tuinmaak
May 23, 2023 1:47 pmTuinmaaktake soos die natmaak en voed van winterblommende potplante, die vertroeteling van gewasse in wintergroentebeddings en die maak van kompos…
Tyd Vir Hardehoutsteggies
May 17, 2023 11:53 amTalle bladwisselende struike en bome kan van hardehoutsteggies voortgeplant word – ʼn maklike en bevredigende werkie om te verrig. Watter…
Hiasinte as Binnenshuise Dekor
May 17, 2023 11:35 amHiasinte is van die gewildste lentebolle om binnenshuis te kweek. Hulle verleen ʼn wonderlike geur aan die huis en kan…
Hoekom Verkleur Blare in Die Herfs
May 17, 2023 11:25 amHet jy al ooit gewonder hoekom die blare van sekere bome in die herfs verkleur en hoekom sommige blare rooier…
Beslis Abelia!
May 16, 2023 11:00 amLanglewende struike wat dit regkry om deur al die seisoene hul mooi loof so lieflik te hou, is ʼn sterk…
Herfsplantsorg vir teer plante
May 16, 2023 10:18 amRead in English Dit word die tyd van die jaar wanneer ons gevoelige plante teen moontlike ryp moet beskerm. Wees…
Kweek die perfekte Pronkertjies
May 16, 2023 9:59 amPronkertjies (Lathyrus odoratus) is die mooiste en lonendste lenteblommende snyblomme om te kweek, maar verg ʼn bietjie kraginspanning in die…
Speel bol!
May 16, 2023 9:36 amBolle is vreemde klein struktuurtjies wat lyk of hulle nooit veel sal beteken as jy hulle in jou hand hou…
Die Herfsopruiming
May 16, 2023 9:27 amNes April die maand vir plant is, is dit ook die maand vir die opruim van tuinafval om jou tuin…
Hoe om tuinfeetjies te saai
May 16, 2023 9:08 amAs jy vanjaar net een jaarplant plant wat in die laatwinter en lente blom, maak dit wolk van kleur met…
Calathea-variëteite
May 16, 2023 8:48 amCalatheas word ook sebra- of pouplante genoem vanweë hul sterk, geronde blare. Hulle is fantastiese huisplante, en selfs tuinplante mits…
Maak hierdie Winter saam met ons tuin
April 26, 2023 1:29 pmWinter is ʼn besige tyd in die tuin namate die seisoen verander het en plante voorberei moet word om hulle…
Vroeë opsporing: jou eerste vlak van verdediging
April 4, 2023 3:17 pmNamate die mense in die wêreld vermeerder, neem die vraag na veilige en gesonde kos toe. Terselfdertyd word al hoe…
Vrede in die huis
March 29, 2023 11:50 amDie vredeslelie (Spathiphyllum) is ʼn ikoniese huisplant wat aandag verdien vir sy amper onvernietigbare aard, pragtige donkergroen blare en spierwit…
Curcuma – Tulpe Uit Die Trope
March 29, 2023 11:38 amDie Curcuma-plantgenus sluit die eetbare spesery Curcuma longa in wat beter bekend is as borrie. Die genus sluit ook die…
Dit Gaan Alles Oor Beskerming
March 28, 2023 3:28 pmDit gaan alles oor beskerming Tuinmaak is doodmaklik as jy gesofistikeerde produkte gebruik om jou plante teen hul ergste vyande…
Helder Herfskleure
March 1, 2023 11:10 amHulle word immergroen plante genoem, maar is nie heeltemal “groen” nie. Dié plante is duidelik sigbaar in die tuin omdat…
Die Voordeel Van Grond
March 1, 2023 10:21 amWees altyd waterslim! Grond is een van die belangrikste hulpbronne op aarde. Gesonde grond is ʼn lewende ekostelsel wat vol…
Slaan n kustuin kis
March 9, 2021 10:13 pmDie sleutel tot sukses met ‘n kustuin is om beskutte areas en ’n sagter mikroklimaat in ’n strawwe makroklimaat te…
Goeie Ontwerpidees
February 24, 2021 9:43 pmOns hou daarvan om tuinsentrums en ontwerpskole te besoek om te sien watter briljante idees gedurende die jaar uitgedink is…
Inheemse Kruie is Mooi én Nuttig
February 22, 2021 3:00 pmWanneer ons aan kruie dink, kom verdienstelike plante by ons op, maar min van hulle is inheems. Is dit moontlik…
Inheemse Kleur-Plantpalette
February 19, 2021 3:04 pmVan laag, tot hoog, is daar ‘n inheemse plant in elke mooi kleur Suid-Afrikaners het baie om van te kies…
Kleurslim – Harmonieuse Kleurskema
February 18, 2021 8:53 pmIn verlede maand se artikel oor kleur het ons komplementêre kleure behandel en die wonderlike kontraste wat hulle in die…
Huisvaringsorg
March 31, 2020 6:35 amDie Britse platteland het ʼn klompie botaniste gelok wat varings begin bestudeer en in so ʼn mate ʼn obsessie begin…
’n Galery van silwerkleuriges
January 21, 2020 9:27 amTuinplante met silwerkleurige of grys blare word hoofsaaklik om hul bruikbaarheid geplant – hulle is meestal hitte en droogtebestand weens…
Die Wonder van Wurmkompos
November 26, 2019 7:56 amRead in English Wat is wurmkompos? Ons weet almal dit is goed om erdwurms in ons grond te hê wat…
Verdeel Jou Guzmanias
July 23, 2019 10:58 amRead in English Guzmania rostara is dramaties en eksoties. Guzmanias is bromelias wat helder stervormige blomme in ʼn groot verskeidenheid…
Van vervelling tot bekoring
February 18, 2019 3:03 pmLees in Engels Wat so lekker van ontwerp is, is dat sodra jy doel aan ruimte gee die res duidelik…
Plant nou, en jy’s reg vir lente!
February 18, 2019 1:57 pmLees in Engels Begin beplan nou vir die lente om seker te maak dis propvol seisoensprag. 1. Aquilegia (akelei) Dié…
Drie klein inheemse boompies
December 18, 2018 12:43 pmRead in English Tuine raak al kleiner, wat dit nodig maak om kleiner bome en struike te plant om die…






