
Kweek Meer Streptocarpus
April 25, 2025 3:10 pmRead in English Inheemse Streptocarpus is vreeslike mooi huisplante wat ook maklik is om te kweek in gebiede met spikkelskadu…

Bome vir Binne
February 28, 2025 11:56 amBinnenshuise bome mag dalk die in-ding wees, maar hulle is ook tydlose plante wat vir lewe in ‘n huis sorg. …

Stringvetplante vir Binnetuine
February 25, 2025 2:08 pmRead in English Vetplante is gewoonlik nie maklik om binnenshuis te kweek nie. Een vetplantkategorie het egter die vetplantwêreld heeltemal…

DDS Mosstokke
February 25, 2025 2:08 pmRead in English Rankende huisplante soos filodendrons, goue-ceylonranker (Epipremnum aureum) en geraamteplante moet, soos enige ander ranker, ʼn steunstruktuur hê…

Swart Binnenshuise Plante
January 29, 2025 11:55 amRead in English Baie huiseienaars skram daarvan weg om die kleur swart oorvloedig of selfs net as ʼn spatsel kleur…

Die veelsydigheid van Anthuriums
December 20, 2024 8:06 amMet hul blink hartvormige blare en kleurryke blomskede is anthuriums ‘n helder en eksotiese toevoeging tot enige huisplantfamilie. Anthuriums, wat…

’n Peperomia Vir Elke Seisoen
December 18, 2024 1:51 pmRead in English Peperomias is ʼn huisplantversamelaar se droom. Hulle is ook as “radiatorplante” bekend (omdat hulle lief is vir…

Kersfeesweelde met orgideë
November 21, 2024 1:35 pm‘n Phalaenopsis-orgidee is die perfekte geskenk vir iemand spesiaals en as versiering kan dit ‘n feestelike tafel in ‘n tropiese…

Kweek ’n oerwoud
October 16, 2024 8:32 amTropiese plante is steeds baie gewild, voer ons weg na eksotiese bestemmings en maak plantliefhebbers van ons almal. Die keuse…

Strandatmosfeer
September 19, 2024 1:10 pm‘n Ligte, sonnige interieur met ‘n strandatmosfeer is een van die rustigste wat jy kan kry. Dit herinner aan vakansies…

Mangave-malligheid
September 19, 2024 11:45 am‘n Nuwe vetplantsensasie neem internasionale tuine oor, en dit is op die punt om in Suid-Afrika bekendgestel te word. Verbeel…

Bring die Mediterreense styl na binne
August 19, 2024 1:44 pmPotte met sitrus en kruie in terracottahouers teen ‘n saffierblou see-agtergrond is ‘n ikoniese Mediterreense styl. Maar miskien is daar…

Dopamien dekor
June 24, 2024 12:44 pmDie nuutste neiging op die dekortoneel word dopamien-dekor genoem. Bring lewendige kleure, gewaagde patrone, tasbare teksture en ‘n gevoel van…

Hoe Om Jou Plante Te Bemes
May 31, 2024 11:37 amRead in English Om te floreer, benodig plante voedingstowwe. Hulle kry dalk nie al die voedingstowwe wat hulle nodig het…

’n Blitsgids om jou varings welig te hou
May 30, 2024 11:42 amDie Britse platteland het ʼn klompie botaniste gelok wat varings begin bestudeer en in so ʼn mate ʼn obsessie begin…

Vind die eklektiese in jou huisplante
April 17, 2024 10:01 amOns word dikwels eklektiese ontwerpers soos ons ouer word. Ons versamel items van ons reise en dinge waarvan ons hou…

Hartvormige Huisplante
March 20, 2024 9:42 amRead in English Op soek na ʼn interessante geskenk vir daardie spesiale iemand? Dalk wil jy jou binneruimte ʼn bietjie…

Calandiva ‘Else’
February 12, 2024 1:26 pmVir langdurige blomme in sterk kleure, probeer Calandiva ‘Else’ ook bekend as Kalanchoe ‘Else’. Dit is ‘n variëteit van Kalanchoe…

Motte aan ’n stingel
January 12, 2024 10:26 amPhalaenopsis-orgideë is een van die mooiste blommende huisplante en dis baie maklik om hulle te kweek. Die naam Phalaenopsis is…

Terug Skool Toe Met ’n Plant
December 8, 2023 9:47 amAs jy ʼn kind koshuis of universiteit toe stuur, hoekom nie ʼn potplant saamstuur om sy of haar omgewing ʼn…

’n Kleurefees Met Karlienblomme
November 15, 2023 3:07 pmDie belangrikste huisplant tydens die feestyd moet karlienblomme in potte wees. Euphorbia pulcherrima, wat ook as die poinsettia en in…

Tooi jou sipres vir Kersfees
October 16, 2023 10:15 amDie kompakte, welige en immergroen sipres in ʼn pot maak ʼn pragtig versierde boom vir die feestyd uit. Cupressus macrocarpa…

Die Hoya Is Terug
September 20, 2023 10:31 amRead in English Vir baie van ons is wasplante daardie plante wat ons oumas op die stoep gekweek het of…

Ginseng Ficus
September 14, 2023 11:38 amHuisplante wat feitlik vir hulself sorg met aansienlike ontwerpwaarde. In sy gepotte vorm word die gewilde huisplant Ficus microcarpa dikwels…

Anthuriums – Dié klassieke plant is terug
September 14, 2023 10:43 amRead in English Anthuriums is uitheemse plante met unieke, amper bisarre blomme wat hulle beslis onweerstaanbaar maak. Die naam is…

Vetplante vir Binne Kweek
September 14, 2023 10:26 amRead in English Dit kan ʼn uitdaging wees om vetplante binne gelukkig te hou omdat hulle oor die algemeen minstens…

’n Flaminkfees
August 16, 2023 1:56 pmAnthuriums wat ook as die flaminklelie bekend staan, is bekend vir hul hartvormige blare en blink blomme wat net die…